Tuesday 28 May 2013

SPONGE CAKE 3 Bestanddele






BESTANDELE: 6 EIERS GESKEI; 1 KOP SUIKER, (EK HET CASTOR SUGAR) GEBRUIK; 1 KOP SELF RAISING MEEL; SKEI EIERS, GOOI HALWE KOP SUIKER BY WIT EN KLITS TOT STYF; GOOI HALWE KOP SUIKER BY GEEL, KLITS BAIE GOED, GOOI MEEL BY, BIETJIES OP 'N SLAG EN WHALLA DAAR GAAN JOU KOEK OOND TOE! DIE BESLAG IS GENOEG VIR 2 RONDE KOEKPANNE, EK HET DIE RINGPAN EN NOG 1 RONDE PAN GEMAAK


EK HET VERGEET OM TE SE GOOI DIE WITTE EN GELE BYMEKAAR AS DIT KLAAR GEKLITS IS, EK IS NOU SO OPGEWONDE OOR DIE KOEK SKOON VERGEET, EN DAN DIE MEEL BY

180 grade vir 30 min, maar ek het myne uitgehaal na 20 min, toe was hy reg

die eiers klits jy apart, by die wit kom halwe kop suiker en by geel halwe kop suiker, klits baieeeee goed, dis die geheim van die koek, en klits dan vinnig jou meel bietjie bietjie by!! ek het nou van die koek geeet en dis regtig lekker!

die versiering is net gewone botter versiersel, slap aangemaak en ek het klein bietjie grenadella moes bygesit en oorgegooi