Tuesday 28 May 2013

Spinasie met spek en neuter

Lizelle de Jager

1 kooksel spinasie
125 gr spek
50gr geroosterde neuter
2ml sout
Growwe swart peper

 Plaas gekapte spinasie in kastrol met klein bietjie water….stoom dit gou gaar….dreineer dit…..Snipper die spek en braai apart tot gaar….sit die neuter en spinasie by…geur met sout en swart peper na smaak en men gals lekker saam……