Tuesday 28 May 2013

Skaaptjops Mignon:

Lizelle De Jagerposted to

 Skaap lende tjops
Sout
Peper
Swoerdlose streepspekvleis
Worcestersous
Tamatiesous

 Verhit die oond tot 180 grade…..Ontbeen die tjoppies….Geur liggies met sout en peper en draai ‘n reep spek om elk(, steek die spek met ‘n tandestokkie vas. Sprinkel bietjie worcestire sous oor en ‘n skeppie tamatiesous…Gebruik ‘n oondpan met ‘n rakkie, en bak dit onbedek vir ongeveer ‘n halfuur tot gaar.
Geniet hom….dis heerlik!!