Tuesday 28 May 2013

SKAAPNIERTJIES






 Metode

 Verwyder die membraan om die niertjies en sny hulle in die lengte deur. Verwyder die wit buisies. Braai in ʼn matige pan in olie of botter tot dit goudbruin is. Voeg sout en peper na smaak by en geniet dit.

Party mense sny die niertjies in stukkies en rol dit in meel voor dit gebraai word. Vir my is dit als om’t ewe want die smaak bly dieselfde.