Monday 27 May 2013

Maalvleis Poffers




Wilna Dorfling 

250 ml melk
2 eiers
125 ml olie

250 ml koekmeel
2 ml sout
10 ml bakpoeier

2 ml aromat / fondor
maalvleis

Klits vloeistof. Meng droe bestandele by (baie slap).
Skep deeg, dan maalvleis, dan weer deeg in kolwyntjiepannetjies.
Bak by 232ºC tot goudbruin.
(*Jy kan vienas, hoender, kase, tuna enigiets insit)
Meng jou vleisie met chutney maar nie te pap mengsel nie.