Friday 31 May 2013





Ansie van Wyk

Het hierdie raad vir ons gestuur na sy 2 koeke gebak het wat plat geval het, 'n vriendin het die raad gegee:

...HELP wat het ek verkeerd gedoen??? Om 'n lang storie kort te maak...sê sy toets jou bakpoeier...as jy 'n mespunt in baie warm water gooi moet dit goed bruis.